- Kontact is die volledig funksionele persoonlike inligtingsbestuur sagteware wat saam met Kubuntu verskeep word. Dit bevat toepassings vir e-pos, kalenders, adresboekke en meer.
- Stuur e-pos met KMail vanaf dienste soos Yahoo, GMail en verskeie groepware dienste.
- Organiseer jou dagboek en skedules met KOrganizer en sinkroniseer met dienste soos Google se dagboek.
- Hou jou kontakte georganiseerd met KAddressBook en voer jou kontakte in en uit vanaf en na basies elke adresboek standaard in bestaan en sinkroniseer ook met verskeie groepware dienste.
Kontact is die perfekte persoonlike informasiebestuur sagteware vir jou!