- Ons wil rekenaars laat werk vir enige iemand, ongeag u fisiese kondisie. Daarvoor verskaf ons nutsgoedere om Ubuntu een van die mees toeganklikste bedryfstelsels ter wêreld te maak.
- U kan al hierdie hulpmiddels in één lokasie vind: by die Helpende Tegnologieë opsie in die Stelsel kieslys. Daar kan u nutsgoedere aktiveer, soos Orca, om die rekenaar te laat teks voorlees, of die hangkliek-funksie om die muisknoppie automaties te druk.
- Onthou om die Uiterlike-voorkeure te besoek. Daar kan u kies uit verskillende temas om die uiterlike styl en selfs die lettertipe wat deur die verskillende programme gebruik word te verander.